Bramland lewer bakkie,sowel as trokvragte kaggelhout af in Pretoria.Die kaggelhout is gekap in die regte groottes,vir kaggels en vuurmaakplekke.Die publiek kan ook self kaggelhout op ons perseel kom afhaal,en is welkom om ons te kontak met hul navrae of bestellings.Pizzeria's,gewone huishoudings,supermarkte en motorhawens is ook van ons gereelde kliente.Ons lewer kwaliteit gekapte kaggelhout.

 

                                        KONTAK ONS NOU

                 082 829 5629