Search    

Afrikaans

Veiligheid is natuurlik een van die belangrikste aspekte wat in ag geneem word wanneer ons 'n boom afsaag(afkap).Ons spanne is opgelei en het jare se ondervinding.Hierdie ondervinding is onontbeerlik aangesien boomsloping 'n gevaarlike werk i...
Hierdie diens is 'n eenmalige tuin regruk.Dit is vir 'n verwaarloosde tuin wat intensiewe aandag benodig.'n Span werkers kom in vir 'n dag,dooie takke word uitgesny en struike word gesnoei.Ons sny die gras en beddings word omgespi...
Wanneer die nuwe groeiseisoen na die winter aanbreek, het bome en struike soms nodig om weer mooi gevorm te word.Ons sny ook die dooie takke uit.Die snoeiwerk stimuleer nuwe groei.Jou bome en struike sal jou beloon met pragtige nuwe groei in die some...
Een van die belangrikste aspekte om in ag te neem wanneer 'n palm,boom of struik verplant moet word, is die gesondheid van die plant.Die kans dat die plant sal groei is dan soveel beter.Een van die belangrikste stappe in die verplantingsproses i...
BRAMLAND gebruik slegs die harde houttipes vir vuurmaakhout en charcoal.Die sagter houtsoorte asook klein takkies en blare word verwerk vir kompos.Ons maak net organiese kompos.Die kwaliteit van plantaardige kompos is gewoonlik beter as die van diere...
By ons saagmeule in Pretoria saag ons planke uit enige tipes hout soos geelhout, seder, olienhout en denne, vir die vervaardiging van meubels.Dikker planke word ook gesaag vir tafelblaaie,soos die tipes wat by "lodges" gebruik word.Enige reguit stomp...
BRAMLAND het 5 takke in Pretoria.Ons doen enige klein en groot boomslopings. Ons doen reeds sefert 1992 boomslopings en is dus 'n gevestigde besigheid. Ons personeel werk onder streng toesig,het jare se ondervinding in die veld en voldoen aan al...
Bramland lewer bakkie,sowel as trokvragte kaggelhout af in Pretoria.Die kaggelhout is gekap in die regte groottes,vir kaggels en vuurmaakplekke.Die publiek kan ook self kaggelhout op ons perseel kom afhaal,en is welkom om ons te kontak met hul navrae...
Bramland boomsloping verskaf ook kikuyu gras in Pretoria.Kikuyu is 'n geharde gras wat groei in 'n verskeidenheid van grondsoorte.Indien dit gereeld gesny word maak dit 'n pragtige grasperk.Die gras is gehard,herstel vinnig e...